William Austin (akteur)

William Austin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1884-06-12)12 Junie 1884
Sterfte 15 Junie 1975 (op 91)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Austin (12 Junie 1884 – 15 Junie 1975) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It (1927), The Marriage Playground (1929), The Private Life of Henry VIII. (1933), en Three Men in a Boat (1933).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search